Oumas is mammas met versiersuiker baby grow
          
    
  
  
    R250.00
  
      
        
    ’n Cute baby grow wat die soetste waarheid wys... “oumas is mammas met versiersuiker” Hand gemaa van sagte, materiaal wat baba gemaklik hou, met ’n tikkie humor en baie liefde. Perfek as ’n geskenk van ’n trotse ouma aan haar kleinkind, of sommer net vir daardie ekstra glimlag op foto’s en kuierdae.
Ideaal vir:
👶 Alledaagse dra of spesiale geleenthede
🎁 Geskenke van oumas aan kleinkinders
💖 ’n Unieke, hartswarmerende toevoeging tot baba se klerekas
- Shipping Local National International